Guest post: A poem from the Poetry Salzburg Review

This poem by Judith Wilkinson about her visit to the Owl House in Nieu Bethesda was published in the Poetry Salzburg Review. (Autumn 2017, No. 31) The poem is reprinted as a guest post with her permission below: Visiting the Owl House, Karoo Desert 1 Approach Descending the mountain road after a long day’s drive… Continue reading Guest post: A poem from the Poetry Salzburg Review

Die Uilhuis in die nuus: Buitestanderkuns

Buitestanderkuns: Die Wonderwêrelde van Miss Helen en Outa Lappies deur Melvyn Minnaar (gepubliseer in Die Burger, Julie 2017) Afrikaans het die mooi, bedeesde woord vir “Outsider”. Waar die Engels die gevoel van afsluiting, afstand suggereer, lyk “buitestander” meer na ’n filosofiese beskrywing van iemand wat sku-sku nie presies by almal en die gemeenskap inpas nie.… Continue reading Die Uilhuis in die nuus: Buitestanderkuns